Nixon is die seuntjie wat nog die meeste koek en icing in studio geeet het. Jy kon sien hy probeer vir 1 jaar se koek eet inhaal. Was soveel pret om hierdie bondel liefde in studio te kon he, en saam met hom hierdie baie spesiale dag te kon vier terwyl hulle bietjie in SA kuier voor hulle weer terug Italiƫ toe gaan. So pragtige seuntjie! <3