Tuscany & Morne / Wedding Day - Bianca Smit Photography
21205
portfolio_page-template-default,single,single-portfolio_page,postid-21205,ajax_fade,page_not_loaded,,qode-child-theme-ver-1.0.0,qode-theme-ver-9.1.3,wpb-js-composer js-comp-ver-4.11.2.1,vc_responsive
 

Tuscany & Morne / Wedding Day

About This Project

On Wednesday I captured my last wedding for 2017, and what a great way to end it off with such a great God fearing couple.

21 Toe het die HERE God ‘n diepe slaap op die mens laat val; en terwyl hy slaap, het Hy een van sy ribbebene geneem en die plek daarvan met vlees toegemaak. 2  En die HERE God bou die rib wat Hy van die mens geneem het, tot ‘n vrou en bring haar na die mens. 23 Toe sê die mens:  Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees.  Sy sal mannin genoem word, want sy is uit die man geneem. 24 Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef.  En hulle sal een vlees wees.” (Genesis 2).

Mag God julle paaie altyd gelyk maak, julle liefde en respek vir mekaar net nog meer groei, en julle so lank saam gespaar sal word om nog vele jare saam op die aarde te loop as man & vrou. xx

Venue : Bon Cap

Flowers : Blomakiti

Hair & Make up : The Heartfelt Collection

Dress : Tying the Knot

Stationary : Eden & Co, Tag It

 

Category
Wedding