Megan & Pierre / Wedding Day - Bianca Smit Photography
20717
portfolio_page-template-default,single,single-portfolio_page,postid-20717,ajax_fade,page_not_loaded,,qode-child-theme-ver-1.0.0,qode-theme-ver-9.1.3,wpb-js-composer js-comp-ver-4.11.2.1,vc_responsive
 

Megan & Pierre / Wedding Day

About This Project

So happy to finally share the sneak peek of Megan & Pierre’s wedding day. Dankie Megan dat jy met soveel gemak my total en al vertrou het om jou mooiste dag vas te vang. Jy was so mooie bruid, en die liefde wat jy en Pierre met mekaar deel is iets besonders. Dit was so lekker om deel te wees van julle verlowing tot troudag, en saam te kon gesels het oor al die trou reelings. Alles was perfek op die dag, en dit was werklik ‘n fees om julle af te neem.

 

Venue : Groenrivier Function Venue

Dress :  Ilse Roux Bridal

Stationary : The Fairy Factory

Florist : Die Gieter

Make up : Lee-Anne Van Zyl

Category
Wedding
Tags
bianca smit, bianca smit photography, cape town family photographer, cape town photographer, cape town wedding photographer, family photograher, groenrivier function venue, photographer, photography, Riebeeck west photographer, wedding, wedding day, wedding photographer, western cape photographer