Jacoline & Burger / Wedding Day - Bianca Smit Photography
18209
portfolio_page-template-default,single,single-portfolio_page,postid-18209,ajax_fade,page_not_loaded,,qode-child-theme-ver-1.0.0,qode-theme-ver-9.1.3,wpb-js-composer js-comp-ver-4.11.2.1,vc_responsive
 

Jacoline & Burger / Wedding Day

About This Project

Wat ‘n kosbare paartjie. Ek was gelukkig genoeg om die dag te kon afneem wat Burger vir Jacoline gevra het om te trou, en toe daarna die eer gehad om verlede Saterdag hulle mooiste dag te kon vasvang. Jacoline, jy en Burger het SO mooie verhouding, en ek geniet dit so om in julle teenwoordigheid te wees. Mag julle so bewus wees van God se seen op julle huwelik, en julle elke oomblik van julle nuwe avontuur in PE geniet xx

Category
Wedding