Danielle & Human / Engagement Shoot - Bianca Smit Photography
22751
portfolio_page-template-default,single,single-portfolio_page,postid-22751,ajax_fade,page_not_loaded,,qode-child-theme-ver-1.0.0,qode-theme-ver-9.1.3,wpb-js-composer js-comp-ver-4.11.2.1,vc_responsive
 

Danielle & Human / Engagement Shoot

About This Project

WOW! Wat ‘n ongelooflike en pragtige couple. Danielle & Human – dankie vir so ‘n spesiale fotosessie! My mond was baie lank laas so seer van die lag.

Julle is so ‘n ongelooflike ‘couple’, en dit was so lekker gewees om saam met julle te werk. Mag julle die wonderlikste troue he, en amazing huwelik!

Category
Engagement
Tags
engagement, engagement shoot